Successfully reported
+34

Beachcomber

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beachcomber is 'n lieflike selfsorg-strandhuis wat 'n wonderlike ruimte bied vir die vakansieganger, net 120 m vanaf die strand in Paternoster.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n platskerm-TV met volledige DStv en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers het elk 'n en suite-stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, ander klein toebehore en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n binne-kaggel en 'n TV met volledige DStv.

Die sitkamer maak oop na 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel, buitemeubels, ingeboude braaigeriewe en 'n plonspoel. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Daar is 'n sonkrag-rugsteun tydens beurtkrag.

Neem asseblief kennis dat die eienaar soms die woonstel aan die kant van die huis bewoon.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Melany C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, relaxing - just perfect. Thank you so much - we absolutely enjoyed it - the place was perfect and I will definitely recommend ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Tammy V
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely divine. Thank you so very much. We had an amazing time. The home was absolutely stunning; it lacked nothing. We loved our we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Yvette D
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Beachcomber bied alles en meer wat nodig is vir 'n sorgvrye wegbreek. Was voorwaar 'n fantastiese tydjie met vriende. Huis is pragtig en '...
Sien meer
Jun 2024
Leonie M
Gesin met tieners
5.0
Beautifully decorated and spacious family home. What a beautiful home with exquisite finishing touches. It has everything you need for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Elaine D
Saam met vriende
5.0
Excellent. Accommodation is perfect. It is located at the right end of Paternoster, and the owner is very kind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 18 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachcomber het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dee634332e1e13044f2f0f19ba83a682ff0bcf30d5d9a05a511297abe695edaf56f89c5012933cd0afca701e9d2fb6a15f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 18 Kriedoring Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.81215 17.88329
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang