Successfully reported

Beachfront Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Adéle V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ruim woonstel. Goed ingerig. Perfekte ligging. Die verblyf het ons wildste verwagting oortref. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Onbeskryflik mooi en lekker vakansie gehad. Beste vakansie ooit, sal keer op keer teruggaan om vakansie daar te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Perfek! Perfekte ligging, so te sê teenaan die strand. Mooiste uitsig. Die huis is lekker ruim en gerieflik ingerig. Ons het alles gehad wat ons benodig het vir 'n perfekte vakansie. Dankie vir jul pragtige plekkie, sal definitief weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Beste vakansie nog. Beste vakansie wat ons nog gehad het, die ligging van die plekkie is net asemrowend. Ons gaan beslis weer terugkom so gou moontlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilè N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitstekend! Die verblyf was uitstekend. Die ligging was perfek vir die seuns wat heeltyd op die klonte kon speel en stapafstand na die restaurant en ander vermaaklikhede by die punt. Die huis is baie oulik uitgelê en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Vir langer verblyf moet mens vir seker die wasgoeddiens in die omgewing gebruikmaak. Pearl was gereeld met ons in kontak om seker te maak alles is nog in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

What a lovely place. Beautiful setting, safe for kids to play. Will book again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Dit was veilig, goeie ligging, mooi uitsig. Kon lekker gaan stap. Dit was heerlik. Het niks gekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

The view! Beachfront bungalow. Very well equipped. Three bedrooms, two bathrooms. Amazing view. Good internet. DSTV. Parking for two cars. The host is a pleasure to communicate with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Ideale ligging. Lekker plek met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pearl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Point Village Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdccb916777c65c8439d9b75df730f5be2b41bd05eea8fd0d8005e1e3d9caabd47300967ff174a0daca40ade8804d0a90e73b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 9 Point Village Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.182171 22.157263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang