Successfully reported
+10

Beachfront Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Point Village Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Beachfront Apartment is 'n ruim strandkothuis met slaapplek vir tot 6 gaste in waarskynlik die beste seefront-ligging. Die kothuis bied jou fantastiese see-uitsigte vanaf die sitarea, patio en hoofslaapkamer. As jy op soek is na 'n strandvakansie-ervaring en so na as moontlik aan die branders is, is hierdie huur die een vir jou.

Hierdie pragtige kothuis van 192 m² aan die strand het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die ander kamers elk 2 enkelbeddens het, almal opgemaak met perkallinne. Die kothuis beskik oor 2 badkamers en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea en slaapkamers het almal groot skuifdeure wat na die seefront-patio met braaigeriewe oopmaak.

The Beachfront Cottage is in die historiese Point Village geleë, reg op die Mosselbaai-strand met lieflike wandelpaaie en 40 meter vanaf die restaurante, branderplankryplekke en getypoel. Die area beskik oor verskeie stapafstand-besienswaardighede soos: Staproetes, Putt-Putt (In seisoen), Shark and Ray Aquarium, Caves, Seal Island en meer. Mosselbaai is in die hartjie van die Tuinroete geleë, met omliggende wildplase naby.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Adéle V
5.0
Ruim woonstel. Goed ingerig. Perfekte ligging. Die verblyf het ons wildste verwagting oortref. Kan nie wag om weer te gaan nie.
Sep 2025
Fanie S
Saam met lewensmaat
5.0
Onbeskryflik mooi en lekker vakansie gehad. Beste vakansie ooit, sal keer op keer teruggaan om vakansie daar te hou.
Aug 2025
Mariette S
Saam met vriende
5.0
Perfek! Perfekte ligging, so te sê teenaan die strand. Mooiste uitsig. Die huis is lekker ruim en gerieflik ingerig. Ons het alles gehad wat ons benod...
Sien meer
Apr 2025
Lindi L
Saam met lewensmaat
5.0
Beste vakansie nog. Beste vakansie wat ons nog gehad het, die ligging van die plekkie is net asemrowend. Ons gaan beslis weer terugkom so gou moontlik...
Sien meer
Feb 2025
Marilè N
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend! Die verblyf was uitstekend. Die ligging was perfek vir die seuns wat heeltyd op die klonte kon speel en stapafstand na die restaurant en a...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pearl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 9 Point Village Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Point Village Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdccb916777c65c8439d9b75df730f5be2b41bd05eea8fd0d8005e1e3d9caabd47300967ff174a0daca40ade8804d0a90e73b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 9 Point Village Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.182171 22.157263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang