Beachfront Cabanas
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 11 Seafront Drive, Winklespruit Beach, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Beachfront Cabanas is in Winklespruit Beach, Amanzimtoti geleë. Amanzimtoti is 'n kusdorpie net suid van Durban, KwaZulu-Natal. Die dorp is veral bekend vir sy strande, snorkel en branderplankry. 'n Ideale wegbreek vir diegene wat 'n vakansie van ontspanning soek.
Beachfront Cabanas beskik oor 4 luukse selfsorgwoonstelle. Hulle bied wonderlike seeverblyf, net 30 m van die hoofswemstrand af. Eenhede is volledig toegerus en het slaapplek vir 2 mense elk. Elke oopplan-woonstel het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, waaier, oop balkon waarvan 2 eenhede 'n volle see-uitsig het. Die kombuise is volledig toegerus met alle moderne geriewe, insluitend yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware.
Die eiendom het 'n swembad met braaigeriewe langs die gebou. Daar is ook veilige parkeerplek.
Die area het 'n verskeidenheid winkels en restaurante. Die instansie is by die hoofswemstrand in Winkelspruit en slegs 30 km vanaf Durban geleë.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Betty Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 11 Seafront Drive, Winklespruit Beach, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beachfront Cabanas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 11 Seafront Drive, Winklespruit Beach, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang