Beachfront Unit
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Drive, Summerseas Apartments, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
-
Vanaf
R2 250R2 025 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Beachfront Unit is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir sakereisigers en 'n vakansie aan die kus en bied direkte toegang tot Pollock-strand.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die toegeboude balkon met 'n tafel en stoele. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marine Drive, Summerseas Apartments, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Drive, Summerseas Apartments, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang