Successfully reported
+21

Beachhoff Beach Front Flat

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracuda Crescent 15, Dwarskersbos, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beachhoff Beach Front Holiday Flat bied selfsorgverblyf van hotelgehalte aan die strandfront in die skilderagtige kusdorpie Dwarskersbos, Suid-Afrika.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n Victoriaanse bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, wasmasjien asook 'n 4-sitplek-ontbyttoonbank. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 2 slaapbanke en 'n TV met DStv-kanale.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n privaat braai-area asook veilige onderdakparkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek met alles wat nodig is. Pragtige plek regoor die see. Lekker stap strand en veilige omgewing. DStv pakket 'n bonus, veral vir sportliefh...
Sien meer
Mei 2025
Renè E
Saam met lewensmaat
5.0
'n Groot lekkerte is die ligging. So te sê teenaan die strand. Lekker ruim. Baie lekker gebly, rustig en veilig.
Nov 2024
Lee-anne C
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, fresh air, peaceful, beautiful ocean view. Love the flat. The flat was clean, the kitchen has everything you need. The locati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Hein J
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker gewees. Goeie diens. Ja, die verblyfplek was baie netjies en maklik om te kry. Goed toegerus. Baie dankie.
Mrt 2025
Henriette K
Saam met lewensmaat
4.6
Netjies en rustige atmosfeer met die see net oorkant die pad. Ons het baie lekker gebly, die woonstel is aan die agterkant van die huis, alhoewel ons ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Baracuda Crescent 15, Dwarskersbos, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachhoff Beach Front Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracuda Crescent 15, Dwarskersbos, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MTYyODM3LTRlYTMtNGU2MS1hNmQyLTZhMTNjYTU2NzY3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Baracuda Crescent 15 Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.691077198808 18.235005792252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang