Successfully reported
+24

Luxury Beachhouse Villa II

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2370 Hibiscus Street, Kleinkrantz, George, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 695 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë in die enklawe van Kleinkrantz-strand, 'n plaaslike plek met fyn goue sand en krulgolwe vir watersport en visvang, is Beachhouse Villa II, 'n gedeelte van die pasgemaakte Beachhouse met sy eie aparte ingang, 'n hanetreetjie van die strand af.

Hierdie luukse 2-slaapkamer sekondêre dupleks-eenheid is liefdevol gebou met sandsteenbekleding en moderne Italiaanse idees, en bied gerieflike verblyf aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en spog met toegang tot die balkon met ongelooflike see-uitsigte. Hier kan gaste die seebriesie geniet en ontspan. Die hoofkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en kyk uit oor die welige tuin en see. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar en daar is 'n TV met Netflix.

Daar is 'n gemeenskaplike parkeerplek vir motors veilig en beveilig op die perseel met CCTV-kameras. Alhoewel winkels en restaurante net vyf minute se ry weg is, is die area stil en afgesonder vir diegene wat die Tuinroete wil verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Donnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2370 Hibiscus Street, Kleinkrantz, George, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Beachhouse Villa II het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 695
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 695
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2370 Hibiscus Street, Kleinkrantz, George, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3286efa1f24f26fdcc674b3a047b85c1aa47e9d0859b082f850764900baea04098610adffeb3849fa4d9cd04ce7bbfec6a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 2370 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.003278676447 22.651820565754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang