Successfully reported

BeachKaya

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Dit was regtig besonder lekker. Die akkommodasie was absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karl
BeachKaya
Baie dankie

Charlene E
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Pragtige ruim huis in 'n rustige omgewing. Dit is 'n baie gerieflike ruim huis met alles wat mens nodig het. Rustige atmosfeer met 'n pragtige uitsig en naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisnette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Veilig, skoon, goeie kommunikasie. Ons het ongelooflik lekker gebly! Akkommodasie is 'n klipgooi van die strand af en baie veilig! Die huis is goed ingerig vir kinders - baba tot groot - en hulle gaan uit hul pad om jou te akkommodeer met al jou versoeke. Ons sal beslis weer gaan kuier in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karl
BeachKaya
Baie dankie vir jou vriendelike en insiggewende resensie. Ons sal baie bly wees om jou weer terug te verwelkom! Vriendelike groete van BeachKaya

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Mthunzi Lane, Khamanga Bay Estate, Chintsa West, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ef2877abb6ae8e53c2508216cc1c7b545278bce34b970fe47d3297b89009ac62e0ad4be288ec755990dbd1c1745b0ed8a33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 31 Mthunzi Lane Khamanga Bay Estate 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.851073 28.116175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang