Successfully reported
+42

Beachview Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Alexander Avenue, Unit 217 The Breakers, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beachview Apartment is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in The Breakers-kompleks, Houtbaai. Perfek vir 'n ontspannende wegbreek, bied hierdie gemaklike woonstel asemrowende see- en berguitsigte en is die ideale basis vanwaar die natuurlike skoonheid en lewendige atmosfeer van die omgewing verken kan word.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort-oor-bad toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en sluit ook 'n dubbelslaapbank in. Vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste, 'n volledige reeks DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste 'n oulike balkon met buitesitplek en draagbare braaigeriewe geniet, wat ideaal is om te ontspan na 'n dag van verkenning. Veilige kelderparkering word vir gerief voorsien. Die woonstel is stapafstand van die strand, winkels, bekoorlike koffiewinkels en top-gegradeerde restaurante geleë, en bied ook maklike toegang tot skilderagtige staproetes. 'n Kort rit vanaf Kaapstad se middestad laat gaste toe om die energie van die stad te geniet terwyl hulle terugkeer na die rustigheid van die kuslewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Alexander Avenue, Unit 217 The Breakers, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Alexander Avenue, Unit 217 The Breakers, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40b6243e27607a6086f5e615144172be1322e82e089c007d6d29f9ed077fe3ef3470646b2190affbccc94ba14ccc01fb96bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 4 Alexander Avenue Unit 217 The Breakers 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.04208 18.35413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang