Successfully reported

Beachview Guest Suites

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic, extremely comfortable, wonderfully surprised at the location. Lovely home to stay at with the most gracious host. Beautiful views, privacy and a cleverly designed room exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene (business : Boiler Academy Sa) S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Dit was as 'n kalmerende en gevoel van veilig wees naweek met die mooiste see-uitsig. Die plekkie by die see was asemrowend mooi. Dit was 'n belewenis om die dolfyne en walvisse te sien baljaar in die see. Dit was 'n pragtige see-uitsig, die kamers was netjies en skoon, ons het regtig baie goeie diens ontvang, en die personeel is hartsmense, veilige omgewing. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casssie Botha B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Magic. Room was stylish, clean, well prepared, and ocean views were unbelievable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag
5.0
Jun 2025

Rustige, veilige en netjiese plekkie! Ek sal vir seker weer hier oornag! Dankie! Ek het 2 nagte saam my dogtertjie daar oornag. Dit was absoluut wonderlik. Ons het walvisse en dolfyne gesien wat 'n absolute bonus was! Dit is in 'n baie mooi, veilige area en Chantel het uit haar pad gegaan om dit vir ons baie lekker te maak! Ek sal vir seker weer daar oornag! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik! Chantel is 'n wonderlike gasvrou. Die kamer was pragtig, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patsy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustig met 'n pragtige see uitsig. Die see uitsig was pragtig en op laaste dag dolfyne gesien - lekker gestap by Maitlands en restaurante besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rew W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker by die see. Immaculate room. Most amenities are close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Stuurboord Avenue, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e6be606fe2e1f4eaf307a49440d478bf7eb678b5ed25ed0958bff74ecdfbe19f9e010fe188dd58befde0335bc1ac47c603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 8 Stuurboord Avenue Beachview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0005987 25.3287962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang