Beachview Guest Suites
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Stuurboord Avenue, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beachview Guest Suites is geleë in die pragtige kusdorp Beachview in Gqeberha (Port Elizabeth) en is ideaal vir paartjies of sakereisigers aangesien dit naby die middestad is.
Hierdie verblyf bied gaste 'n keuse van 4 moderne kamers: Salty Coast, Sea Foam en Rocky Pools, en Driftwood. Verblyf by Beachview Guest Suites is in 'n kamer met slegs sy eie ingang en is nie selfsorg nie.
Elke kamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster in elke kamer.
Geen kombuis- of kookgeriewe is beskikbaar nie, maar daar is 'n braai en baie sitplekke beskikbaar.
Die gastehuis is ongeveer 500 m van die strande af met pragtige piekniekareas, getypoele en ongelooflike sonsondergange. Daar is 'n kruidenierswinkel, 'n drankwinkel en 'n ysterwarewinkel naby. Daar is ook verskeie restaurante in die omgewing, ongeveer 5 km tot 20 km vanaf die gastehuis, met heerlike aanbiedinge van seekos tot pizza.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Stuurboord Avenue, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Beachview Guest Suites het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Stuurboord Avenue, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang