Successfully reported
+42

Beachview Guest Suites

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Stuurboord Avenue, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beachview Guest Suites is geleë in die pragtige kusdorp Beachview in Gqeberha (Port Elizabeth) en is ideaal vir paartjies of sakereisigers aangesien dit naby die middestad is.

Hierdie verblyf bied gaste 'n keuse van 4 moderne kamers: Salty Coast, Sea Foam en Rocky Pools, en Driftwood. Verblyf by Beachview Guest Suites is in 'n kamer met slegs sy eie ingang en is nie selfsorg nie.

Elke kamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster in elke kamer.

Geen kombuis- of kookgeriewe is beskikbaar nie, maar daar is 'n braai en baie sitplekke beskikbaar.

Die gastehuis is ongeveer 500 m van die strande af met pragtige piekniekareas, getypoele en ongelooflike sonsondergange. Daar is 'n kruidenierswinkel, 'n drankwinkel en 'n ysterwarewinkel naby. Daar is ook verskeie restaurante in die omgewing, ongeveer 5 km tot 20 km vanaf die gastehuis, met heerlike aanbiedinge van seekos tot pizza.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ruth D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic, extremely comfortable, wonderfully surprised at the location. Lovely home to stay at with the most gracious host. Beautiful ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Nicolene (business : Boiler Academy Sa) S
Besigheidsreis
5.0
Dit was as 'n kalmerende en gevoel van veilig wees naweek met die mooiste see-uitsig. Die plekkie by die see was asemrowend mooi. Dit was 'n belewenis...
Sien meer
Sep 2025
Casssie Botha B
Saam met vriende
5.0
Magic. Room was stylish, clean, well prepared, and ocean views were unbelievable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Karen S
5.0
Rustige, veilige en netjiese plekkie! Ek sal vir seker weer hier oornag! Dankie! Ek het 2 nagte saam my dogtertjie daar oornag. Dit was absoluut wonde...
Sien meer
Jun 2025
Hilda K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Chantel is 'n wonderlike gasvrou. Die kamer was pragtig, skoon en gerieflik.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 8 Stuurboord Avenue, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beachview Guest Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Stuurboord Avenue, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e6be606fe2e1f4eaf307a49440d478bf7eb678b5ed25ed0958bff74ecdfbe19f9e010fe188dd58befde0335bc1ac47c603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 8 Stuurboord Avenue Beachview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0005987 25.3287962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang