Successfully reported
+6

Beachway

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beachway is in die bekoorlike, sentrale woonbuurt, Somerstrand, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dis die perfekte plek vir vakansiegangers want dis naby verskeie goue strande, die Boardwalk Casino-kompleks, winkelsentrums, gholfbane, 'n akwarium, NMMU-universiteit en die lughawe.

Daar is 5 gastekamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie en 'n eetarea. Die badkamers het storte, toilette en wasbakke. Elke kombuisie het 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n TV met sekere DStv-kanale is in elke kamer beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Victor V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel. Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Sal weer 'n draai maak hier.
Sep 2025
Amanda E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Gastehuis personeel was flink en vriendelik. Kamer was skoon. Stel net voor julle skaf lakens aan wat ten volle onder die matras kan i...
Sien meer
Mrt 2025
Stephanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. This guesthouse is centrally situated and nice for cyclists who want to go for a ride on Marine Drive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Asanda S
Saam met lewensmaat
5.0
A breath of fresh air. A home away from home, loved every moment of it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jutie J
Saam met lewensmaat
4.8
Was ideaal vir onbeplande oornag op kort kennisgewing. Verblyf het aan al ons behoeftes voldoen.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beachway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3ZjA3Njc2LTYwZGMtNDI3OS1hOTZjLWFkNDY3MTdiNGVkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 37 5 1 4 6th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985128827181 25.666924173256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang