Successfully reported
+27

Beacon Point On Point

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beacon Point On Point bied ontspannende, rustge verblyf in Mosselbaai en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers koninggrootte-beddens en 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Gaste kan na die strand stap, of sommer die asemrowende uitsig vanaf die sitarea bewonder. Die woonstel is ideaal vir 'n rustige wegbreek by die see.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Theo V
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boonste rakke. Wat 'n lekker plek. Ruim, netjies en die beste uitsig wat jy van kan droom. Ideale familie akkommodasie in Mosselbaai. Die plek...
Sien meer
Okt 2025
Marcia V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ligging, manjifieke uitsigte en dit bied alles! Dit is die plek met die heel mooiste uitsig oor die see! Dis pynlik netjies en het alles w...
Sien meer
Sep 2025
Tilla K
Saam met vriende
5.0
Absoluut waarde vir geld! Absoluut ons verwagtinge oortref! Die uitsig vanaf die balkon is asemrowend. Die woonstel is ruim, met baie spasie. Ons was ...
Sien meer
Sep 2025
Lindy H
Gesin met tieners
5.0
Die uitsig was uitstekend. Toegang tot strand is geplaas. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2025
Emmarentia N
Saam met vriende
5.0
Stapafstand van die see en restaurante. Die plek het alles wat nodig is. Was lekker om in 'n veilige, netjiese plek te bly.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

LeeAnn Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beacon Point On Point het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06dd07965fe92c68d0bed0b911bad4585b11c58206357e6a442b623b7943da3f4b13fc55d7f1675e630d8ecf8c526cb33d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 5 Beacon Point Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.180376318797 22.153662162952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang