Beans Loft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 25B Park Lane, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Beans Loft is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die skilderagtige dorpie Hilton. Met maklike toegang vanaf die N3-snelweg, bied hierdie deeglik ontwerpte solder 'n rustige toevlugsoord. Dit is die perfekte basis vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n rusbank en 'n klerekas. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid bied 'n kombuis met verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie en 'n ontbyttoonbank met stoele. Gaste kan toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in die oprit geniet.
Gaste kan die Midlands Meander verken met sy plaaslike winkels, galerye en eetplekke. Geniet natuurwandelings by nabygeleë reservate of besoek die ou Natal-treinstasiemuseum. In September bied die Hilton Kunstefees teater, musiek en kuns.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 25B Park Lane, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 25B Park Lane, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang