Beau Vista No 6
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beau Vista No 6 is in die hartjie van Margate geleë en bied die beste strandwegbreek. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n klein groep vriende en bied al die noodsaaklike selfsorggeriewe vir 'n gemaklike en ontspannende verblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met 'n platskerm-TV en stroomdienste.
Die woonstel maak oop op 'n patio met 'n braai-area en 'n buite-etenstafel wat asemrowende see-uitsigte bied. WiFi is regdeur die woonstel beskikbaar vir gaste se gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susara Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 80 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beau Vista No 6 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang