Beaumont Family Wines
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Compagnes Drift Farm, Bot River, 7185, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Beaumont Family Wines bied selfsorgverblyf en is geleë op 'n privaat wynlandgoed in Botrivier. Die landgoed bied ook wynproe en buitelugaktiwiteite vir gaste.
Verblyf by Beaumont Family Wines bestaan uit 3 kothuise. Elke kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n goed toegeruste kombuis met basiese toestelle vir selfsorg.
Daarbenewens spog elke kothuis met 'n privaat patio met braaigeriewe en pragtige, rustige uitsigte oor die eiendom. Aktiwiteite wat op die perseel beskikbaar is, sluit in plaaswandelings, bergstaptogte, bergfietsroetes, swem in die dam, voëlkyk, wynproe, middagete by die deli en rondkyk in die winkel.
Beaumont Family Wines is ideaal geleë 'n rit vanaf die dorp se geriewe, wat 'n hotel met 'n kroeg, 'n Portugese restaurant, 'n vulstasie en 'n klein winkel bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Beaumont Family
Wines
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Main Road, Compagnes Drift Farm, Bot River, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Beaumont Family Wines het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Compagnes Drift Farm, Bot River, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang