Successfully reported
+45

Bed In Bethlehem

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 242 Cambridge Street, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bed in Bethlehem bied selfsorgverblyf met privaat ingange op die eienaar se eiendom in Eureka, Bethlehem in die Vrystaat. Hierdie eenhede is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Gaste het 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte eenhede. Daar is 2 dubbelkamers wat tot 2 gaste kan akkommodeer en daar is 'n groter gesinseenheid wat tot 5 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang, gemaklike beddens, TV's, privaat badkamers en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos verskeie winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christine S
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut heerlik gebly! Dit was 'n heerlike ervaring! Ons gasvrou was puik, die eenheid het heerlike spasie gehad vir ons gesin van 4, en ons kinders ...
Sien meer
Okt 2025
Sarah C
Gesin met klein kinders
5.0
A wonderful friendly host and clean homely accommodation. Wonderful experience. Junet was very accommodating when we told her we would ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Natalie V
5.0
Veilig, netjies, skoon. Baie netjies en gasvryheid van eienaars.
Mei 2025
Christiaan V
Gesin met klein kinders
5.0
Behulpsaam, netjies, net 'n plesier. Baie lekker gebly! Besonder behulpsame en vriendelike diens, sal met my volgende besoek aan Bethlehem beslis weer...
Sien meer
Apr 2025
Anneliese S
Saam met vriende
5.0
Vriendelike diens, baie lekker en gemaklik gebly by Bed in Bethlehem. Baie dankie aan Junet vir die vriendelikheid en gasvryheid, ons het baie lekker ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Junet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 242 Cambridge Street, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Bed In Bethlehem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 242 Cambridge Street, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc9552d5d88287b1952a54d1f6890be8c00d6f94699573e8089b74d9856a322914d5772f69aec3b9b5368b79174e87c381e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 242 Cambridge Street Eureka 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.2437509 28.305235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang