Bedrock
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Geelhout Avenue, Kings Hill, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Bedrock Backpackers bied gerieflike oornagverblyf tussen Johannesburg en die Drakensberge, of Johannesburg en Durban, in Kings Hill, Harrismith.
Die rugsakreisigerseenheid kan tot 6 gaste akkommodeer en is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Alternatiewelik kan die eenheid as 'n gesinskamer gekonfigureer word, gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 2 stapelbeddens. Die badkamers is toegerus met storte, en linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei en breekware.
Gaste kan 'n gemaklike en praktiese verblyf geniet met maklike toegang tot die omliggende gebiede, wat Bedrock Backpackers 'n ideale keuse maak vir beide reisigers en gesinne wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 10 Geelhout Avenue, Kings Hill, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Geelhout Avenue, Kings Hill, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang