BEE-autiful Stay Garden Cottage
Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R690R621 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
In die ou woonbuurt van Waverley, Bloemfontein, lê 'n huis wat in 1907 gebou is, die tuiste van BEE-autiful Stay Garden Cottage. 'n Sjarmante selfsorg-eenheid op die eienaars se eiendom. Dit is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat 'n gemaklike en gerieflike basis soek tydens hul besoek aan die stad.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 3 gaste en is gemeubileer met 2 driekwartbeddens of 'n ekstra koninggrootte-bed. 'n Enkel-/kleuterbed kan op versoek bygevoeg word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamer beskik ook oor 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir vermaak sluit die eenheid 'n slim-TV en WiFi-toegang in.
Buite kan gaste 'n oordekte patio, braaigeriewe en 'n gedeelde swembad geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede sluit in die Oliewenhuis Kunsmuseum (ongeveer 1.2 km weg) en die Naval Hill Planetarium en Natuurreservaat (ongeveer 4 km weg). Die eiendom bied maklike toegang tot die N1.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandra Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 16A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink BEE-autiful Stay Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang