Bee Eater Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hull Drive, Hazey River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bee Eater Cottage is 'n ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende wat die natuurlike omgewing en pragtige uitsigte oor die area wil geniet, aangesien dit naby die Da Gama-dam se oewer in 'n veilige landgoed in Witrivier, Mpumalanga geleë is. Gaste kan die Laeveld verken of die wonderlike voëllewe en die rustige water geniet.
Dié verblyf bied gerieflike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n kaggel. Die omheinde stoep buite het braaigeriewe en buitemeubels, sodat gaste die uitsigte kan geniet of in die privaat plonspoel kan afkoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Hull Drive, Hazey River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Bee Eater Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hull Drive, Hazey River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang