Bee Our Guest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Eureka Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bee Our Guest is veilig geleë in die rustige dorpie Eureka en is ideaal vir oornagverblyf.
Die eenheid kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die lugversorgde eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n platskerm-TV met Netflix en 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Gaste is naby skole, wat dit die ideale verblyf maak vir ouers wat skoolgeleenthede of sporttoernooie wil bywoon.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 13 Eureka Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Bee Our Guest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Eureka Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang