Successfully reported
+12

Bee Our Guest

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Eureka Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bee Our Guest is in die rustige dorpie Eureka en dit is ideaal vir oornagverblyf.

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die eenheid het lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met Netflix en die volle DStv-pakket.

Die eiendom is naby skole en dit is ideaal vir gaste wat sportgeleenthede of -toere bywoon.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan N
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik, ongelukkig te kort! Heerlik gebly, wonderlike gasvrou.
Sep 2025
Nelia V
5.0
Hartlik, vriendelik, sal definitief weer daar bly. Dis die oulikste plekkie! Hartlike ontvangs, gemaklike kamer wat so mooi afgerond is.
Aug 2025
Annelie H
5.0
Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf soek. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis 'n baie mooi ple...
Sien meer
Jul 2025
Tanya J
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer daar gaan bly as ons Betlehem toe reis. Was so behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Dis regtig 'n mooi, skoon, moderne plek...
Sien meer
Mrt 2025
Lian V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, rustige wegbreek in 'n veilige omgewing. Private, veilige en skoon eenheid omring deur stilte. Kraakvars wit beddegoed met lugversorger. Uit...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 13 Eureka Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Bee Our Guest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Eureka Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA337df89bba10904da2e7384e3f938a4956cef3154d8e00518bfda28e3e22e82f27f34b7137120adde9fe5b18e38b8dd76a51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 13 Eureka Street Eureka 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.248072 28.3058515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang