Successfully reported
+27

Beestekraal Events and Accommodation

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yzerfontein Farm, Vaalkopdam Road, Beestekraal, 0255, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Beestekraal Events and Accommodation is op 'n plaas geleë wat 45 km buite Rustenburg geleë is.

Verblyf word gebied in 5 chalets met slaapplek vir 5 mense en 2 chalets met slaapplek vir 8 mense. Elke chalet het 'n leefarea met 'n goed toegeruste kombuis.

Doendinge op die plaas sluit rivierbuise, swem, voetslaan, verfbal, boogskiet, visvang, voëlkyk, sterrekunde en nog baie meer in.

Dis sowat 50 km vanaf Sun City.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Michaella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Yzerfontein Farm, Vaalkopdam Road, Beestekraal, 0255, Noordwes
  • Gaste dink Beestekraal Events and Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yzerfontein Farm, Vaalkopdam Road, Beestekraal, 0255, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b5354f8a1901637201cada209165490dc6e6f629194ed02e94468407c2806ba4dd84bb1f1675b2a694258893347a82f354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 17 5 1 4 Yzerfontein Farm Vaalkopdam Road 0255 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.364076165291 27.565877437592
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang