Successfully reported

Before Sunrise @ Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Bernadette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie dankie vir u gasvryheid. Ja, ons het, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie skoon en netjies, heerlik gebly ,. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Baie dankie vir julle resensie. Julle is enige tyd weer welkom.

Tersia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Danél het spesiaal vir ons gewag tot laat die aand en sy is baie dierbaar. Wow, dit is die mooiste en veiligste plek en regtig 6 min van Pretoria Oos Hospitaal af. Ons gasvrou was so vriendelik en die plekkie is 10/10. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Hi Tersia, Baie dankie vir jou resensie. Julle is enige tyd weer welkom!

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome. Baie lekker gebly in 'n veilige area. Vriendelike gasheer en eggenote. Sal beslis weer van die gastehuis gebruikmaak. Area en kamers baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinelle D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Joyful experience, very comfortable and amazing people. Our stay at Before Sunrise was absolutely incredible! The place was spotless, beautifully decorated, and equipped with everything we needed. The host went above and beyond, offering great local tips and making sure we felt at home. The location was perfect and very safe. We couldn’t have asked for a better experience. Highly recommend to anyone visiting the area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Hi Dinelle, Baie dankie vir jou pragtige resensie! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf by Before Sunrise geniet het en dat julle gemaklik gevoel het. Ons doen altyd ons beste om ons gaste tuis te laat voel, en dit maak ons dag om te hoor dat dit vir julle ‘n wonderlike ervaring was. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom! Vriendelike groete, Danél

Fritz B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam. Baie lekker en gerieflik. En naby hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf gerieflik en aangenaam gevind het. Ons waardeer dit dat julle ons ligging naby die hospitaal genoem het. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Bruce B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflike diens, veilige verblyf. Vir seker die veiligste verblyf waar ek nog was. Ons het eers na 12 die nag van ons funksie af by Before Sunrise aangekom, net om te sien hoe wonderlik die sekuriteit is. Perfekte oornag verblyf, veral na 'n funksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle jul tyd by Before Sunrise geniet het en dat die sekuriteit vir julle gerusstelling gegee het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom, veral na 'n lekker funksie.

Nigel B
1 nag
5.0
Aug 2024

What a great place to stay. Was met personally by the host and shown to my accommodation. Her communication was excellent and she went out of her way to help in whatever way she could.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Thank you so much for your kind words! It was a pleasure hosting you, and I'm glad to hear you enjoyed your stay. I'm always happy to help and make sure my guests feel welcome and comfortable. Hope to see you again on your next visit!

Jane M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

We were well received. I can go there again and again. It's a very nice place. The place is very clean and very quiet. They received us with love and made us feel welcome. Even after leaving the place, the owner called me to check if we travelled safely back home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Thank you so much for your kind words! We're delighted to hear that you had a wonderful stay and felt welcomed. It was a pleasure hosting you!

Rika P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelike en gasvrye verblyf. Baie gerieflik. Gemaklike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Baie dankie vir jou resensie en om te hoor dat die bed gemaklik is. Ek het navorsing gedoen oor die matras voordat dit aangekoop is

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Feverwood Place, Woodlands Estate, Moreleta Park, Pretoria, 0072, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA464e64315c9b14247781c6c15bf48f082f20663a9c469c571f6d005d0317eb3c3f41b0d83591bd7585ec3867a0c9301625cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 48 Feverwood Place Woodlands Estate 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823669220282 28.306114768717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang