Successfully reported
+16

Before Sunrise @ Estate

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Feverwood Place, Woodlands Estate, Moreleta Park, Pretoria, 0072, Gauteng
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Before Sunrise @ Estate is 'n selfsorg-eenheid in die Woodlands Lifestyle-sekuriteitskompleks in Moreletapark. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, hospitaalbesoekers en vakansiereisigers wat op soek is nag oornagverblyf

Die eenheid grens aan die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang op die grondverdieping. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kamer het verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Die eenheid is naby di Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, en naby NG Moreletapark, Woodlands Boulevard-winkelsentrum, Parkview-winkelsentrum, Menlyn Maine, Time Square Sun Arena en 44 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bernadette J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir u gasvryheid. Ja, ons het, baie dankie.
Mei 2025
Jacobus P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies, heerlik gebly ,. Ons het baie lekker gebly, dankie.
Mei 2025
Tersia H
Saam met lewensmaat
5.0
Danél het spesiaal vir ons gewag tot laat die aand en sy is baie dierbaar. Wow, dit is die mooiste en veiligste plek en regtig 6 min van Pretoria Oos ...
Sien meer
Apr 2025
Hennie S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie lekker gebly in 'n veilige area. Vriendelike gasheer en eggenote. Sal beslis weer van die gastehuis gebruikmaak. Area en kamers baie sko...
Sien meer
Jan 2025
Dinelle D
5.0
Joyful experience, very comfortable and amazing people. Our stay at Before Sunrise was absolutely incredible! The place was spotless, b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 48 Feverwood Place, Woodlands Estate, Moreleta Park, Pretoria, 0072, Gauteng
  • Gaste dink Before Sunrise @ Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Feverwood Place, Woodlands Estate, Moreleta Park, Pretoria, 0072, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA464e64315c9b14247781c6c15bf48f082f20663a9c469c571f6d005d0317eb3c3f41b0d83591bd7585ec3867a0c9301625cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 48 Feverwood Place Woodlands Estate 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823669220282 28.306114768717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang