Successfully reported
+24

Beira Mar 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 72 Colin Street, St Michael's on Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R805 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beira Mar 8 is in St Michael's on Sea geleë en bied lieflike, kwaliteit akkommodasie vir 'n gesinsvakansie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is naby talle swemstrande, getypoele en alle geriewe in die omgewing.

Hierdie dubbelverdieping-eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -sitkamer, sowel as 'n ruim, oordekte patio met 'n ingeboude braai en patiomeubels. Die kombuis is toegerus met alles wat gaste vir selfsorg tydens hul vakansie benodig. Die sitkamer het gemaklike sitplek, sowel as 'n TV met 'n DStv-verbinding. Onthou asseblief om jou eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheerder saam te bring om van hierdie fasiliteit gebruik te maak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens.

Die eenheid het 'n motorhuis en 'n bykomende oop parkeerplek vir gaste se voertuie.

Kom geniet ons bekende Waterwêreld in Wild Coast Sun, Mac Bananas 5 km voor Port Edward, Lake Eiland en ons plaaslike plesieruitstappies op die see.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 72 Colin Street, St Michael's on Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beira Mar 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 805
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 805
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 805
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 72 Colin Street, St Michael's on Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9288096862b3ab0398947de6bf57234f24831f3d229f9d7acb4bd042005e37e55ede466544341c35e282a6d31011c56222c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 72 Colin Street St Michael's on Sea 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.831756 30.396984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang