Bekker's Lodge
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Drommedaris Street, Mountainside, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Bekker's Lodge is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Gordonsbaai. Dié eenheid het 'n see-uitsig wat oor Gordonsbaai en die omliggende gebiede uitkyk en is ideaal geleë vir 'n gesinsvakansie.
Dié knus eenheid het slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed, 'n driekwartbed, asook 'n stapelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.
Hierdie kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en baie boeke om te lees. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe en buitesitplek.
Die lugversorgde eenheid het ook 'n JoJo-watertenk.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom het 'n omskakelaar en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 103 Drommedaris Street, Mountainside, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Bekker's Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Drommedaris Street, Mountainside, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang