Successfully reported
+18

Bel Air 1

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Gardenia Road, Grabouw, Cape Town, 7160, Wes-Kaap
  • Vanaf R907 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bel Air 1 bied selfsorgverblyf in die rustige dorpie Grabouw. Hierdie bekoorlike toevlugsoord meng natuur en vakmanskap, wat dit die perfekte wegbreek maak terwyl dit gerieflik naby verskeie geriewe is.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, broodrooster en 'n eenplaatgasstoof in. Daar is ook 'n wasgoedstasie met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die woonstel spog ook met 'n knus gaskaggel in die leefarea, perfek vir 'n romantiese aand. Gaste kan 'n privaat dek met 'n borrelbad en sitplek buite geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Warmbad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anthony W
Saam met lewensmaat
5.0
Phenomenal. Fantastic. Fine weather. Quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Fairuz C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing little place. Absolutely loved my stay at Bel Air 1, close to the sports event at Paul Cluver. I would definitely go back again...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Anoan D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly! Dit was perfek! Skoon, netjies en baie vriendelike diens. Die plek is stunning. Ons sal weer kom as ons 'n plekkie soek vir 'n vinn...
Sien meer
Nov 2024
Bradferd N
Saam met lewensmaat
5.0
Besonders. Uitstekende gasvryheid met ontvangs asook dwarsdeur die verblyf oor die naweek. Plêkkie was netjies en skoon, asook die hot tub was skoon e...
Sien meer
Okt 2024
Valmare J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspannend. Die buite dek met jacuzzi by Bel Air 1 is asemrowend en ontspannend. Dit was fantasties en lekker rustig, die plekkie is net re...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Gardenia Road, Grabouw, Cape Town, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bel Air 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 907
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 907
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 907
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Gardenia Road, Grabouw, Cape Town, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5dc01afeaceffd021866d7c57e0155f754834682b07ae6a491f73b9b25d4deea8961a8c5ee33d60e2ab7eadc646139f9df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R907 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 12 Gardenia Road Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.152601995228 19.013470404211
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang