Bel-Air Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Flamwood Drive, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R735 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bel-Air Gastehuis is sentraal geleë in Flamwood, Klerksdorp, en bied gaste ruim en gemaklike akkommodasie. Hierdie gastehuis is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek met maklike toegang tot restaurante, winkels en hoofpaaie.
Verblyf word aangebied in verskeie kamers wat gemaklik 2 gaste elk kan akkommodeer. Elke kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.
Elke kamer het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe vir ekstra gerief. Daarbenewens het elke kamer 'n slim-TV, 'n lessenaar en 'n elektriese kombers. Gaste kan 'n wasgoeddiens, gratis WiFi en rugsteunkrag geniet.
Die gastehuis bied veilige parkering agter 'n afstandbeheerde hek. Terwyl hulle in Klerksdorp is, kan gaste die Klerksdorp Gholfbaan, Klerksdorp Museum en Faan Meintjies Natuurreservaat verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 49 Flamwood Drive, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Bel-Air Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Flamwood Drive, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang