Beletage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 10 Church Square, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beletage bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 ateljeewoonstelle en 'n kothuis wat op die pragtige Leisure Isle op die Knysna-strandmeer geleë is. Die eiendom kyk uit oor 'n rustige park in 'n rustige deel van die eiland.
Elke ateljee met lugversorging het óf 'n patio óf 'n balkon en bied braaigeriewe. Elke ateljee beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitkamer en eetarea, en 'n volledige kombuis. Elke ateljee is ingerig met katoenbeddegoed en luukse meubels en toebehore.
Die kothuis bied 2 slaapkamers met een en suite-badkamer, 'n volledige kombuis met 'n skottelgoedwasser, lugversorging en 'n privaat dek onder 'n antieke avokadoboom. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin en is ook troeteldiervriendelik met 'n volledig omheinde area.
Die eiendom bied toegang tot 2 swemstrande en die eilandrestaurante. Besienswaardighede in die area sluit Knysna Heads, Featherbed Natuurreservaat en Knysna Waterfront in. Daar is ook 'n aantal gholfbane in die omliggende area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Church Square, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Beletage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 10 Church Square, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang