Successfully reported
+36

Bella Capensis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Jeff's Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Bella Capensis is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein, naby stil strande, wat dit ideaal vir gesinne of groepe vriende maak wat op soek is na 'n rustige wegbreek by die see.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die oopplan-leefarea bied gemaklike rusbanke, 'n kaggel, 'n eetarea en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die onderste verdieping lei na 'n dek met sitplek, sonstoele, 'n swembad en 'n tuin. Die boonste verdieping lei na 'n dek met 'n ingeboude braai en 'n buitesitarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is lekker naby restaurante en geriefswinkels geleë.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Matthew B
5.0
Beautiful, large home with lovely ocean views. Bella Capensis is a lovely property with beautiful ocean views. The property is huge and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Janis D
Saam met vriende
5.0
Loved it! Jacques was a gracious host, loved the personal touch of a welcome card and gift. The house was beautifully decorated, a real...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Felicia M
5.0
Amazing stay, we loved it. Beautiful home, huge and very well equipped with everything you need. Very comfortable living spaces. Loved ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Anine S
Gesin met tieners
5.0
Fantastic time at Bella Capensis! Highly recommended. We had the most wonderful family get-together at Bella Capensis, our hosts were s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Rosemarie D
Saam met vriende
5.0
Amazing! Baie lekker gebly, dankie.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Margo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 10 Jeff's Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Capensis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Jeff's Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62d6c13ce3e4c459ae529bc154f8956b5e75d2c69b1fd793cc692079273eea997b91f31602913d51f7d61e3ba4a9f8186bc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 9) 6 5 1 5 10 Jeff's Place Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.367040338541 18.169224858284
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang