Successfully reported
+17

Bella Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionella Street, Langezandt Village, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bella Cottage is 'n gerieflike en veilige verblyf-opsie in Langezandt Village, Struisbaai. Dit kan tot 6 gaste akkommodeer en bied 'n kommervrye omgewing vir kinders met oorgenoeg speelplek, bome en oop areas.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, koffiemasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor 'n TV met 'n MiBox, wat stromingsdienste insluit, en gemaklike sitplek waar gaste kan terugsit, ontspan en kwaliteit tyd saam deurbring. Bella Cottage het LED-beurtkrag-ligte in die huis en kothuis om gaste se verblyf selfs meer gemaklik te maak. Gaste het ook toegang tot WiFi. 'n Buitestort is beskikbaar vir gaste na 'n strandbesoek.

Gaste kan 'n groot braai-area geniet, en troeteldiere is welkom. Die kothuis is naby die strand, waar gaste verskeie doendinge soos visvang, perdry en fietsry kan geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker vakansie gevoel in 'n goed toegeruste en netjiese huis. Judy is 'n baie aangename mens. Sy gaan uit haar pad uit om mense welkom te laat voel e...
Sien meer
Sep 2025
Cheryl B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Christa R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies, goed geleë, vriendelike eienaars. Lieflike plekkie waarin ons en ons hondekind so tuis gevoel het. Stapafstand van die strand af. ...
Sien meer
Sep 2025
Idel C
Gesin met tieners
5.0
Mooiste wit huisies, veilig en by strand met super oulike gasvrou. Pragtige en goed ingerigte Cottage vir die hele gesin. Vanaf Ouma tot ons woefkinde...
Sien meer
Apr 2025
Christian M
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige strandvakansie in 'n pragtige area. Ons as gesin het dit vreeslik geniet en dit was 'n bonus dat ons strand toe kon stap waar ons ure in die w...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Clionella Street, Langezandt Village, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionella Street, Langezandt Village, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f47d05a3acbba57f5e00ee93464d0de7e5e3b37a949d64ffba7f3a51b90d882cb0fb5548f96e0b48ef15405a62f58e9db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Clionella Street Langezandt Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.790484254678 20.04520480947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang