Bella de Karoo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Andrieskraal, On the R62 to Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bella de Karoo is in die hartjie van die Groen Kalahari geleë en bied gemaklike, luukse en bekostigbare akkommodasie, met alle kamers wat 'n volledige reeks gastedienste bied.
Bella de Karoo het 'n verskeidenheid kamers wat gemaklik en luuks is en versier is met subtiele Afrika-temas. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en die badkamers is toegerus met 'n bad, 'n stort of slegs 'n stort.
Ander geriewe sluit in WiFi, DStv, lugversorging, patio-area en swembad.
Die bestuur en personeel is hoogs opgeleide individue met uitgebreide ervaring in die gasvryheidsbedryf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 100
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Farm Andrieskraal, On the R62 to Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Bella de Karoo het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Andrieskraal, On the R62 to Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang