Bella Mare 6 on Second
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001 , Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bella Mare 6 on Second is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die Bella Mare-landgoed in Summerstrand, stapafstand van winkels, restaurante en die strand.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit het 'n sentraal geleë eetkamertafel vir 2 en strek tot by die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het 'n klein balkon, die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet. Die woonstel bied toegang tot 'n swembad, gimnasium en restaurant op die perseel vir gaste om tydens hul verblyf te geniet. Die kompleks beskik oor 24-uur-sekuriteit, direkte toegang tot die Boardwalk Mall en veilige parkering vir ekstra gerief en gemoedsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 260
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 31 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001 , Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001 , Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang