Bella Mare 6
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001 , Oos-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bella Mare 6 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel by Bella Mare Apartments in Summmerstrand en is stapafstand vanaf die Boardwalk Mall, strande en verskeie restaurante.
Hierdie bekoorlike eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix ingerig is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n restaurant, gimnasium en swembad op die landgoed, en is ook stapafstand van die strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 265
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 31 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001 , Oos-Kaap
- Gaste dink Bella Mare 6 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001 , Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang