Successfully reported
+44

Bella Mare Oasis with Ocean Views

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2nd Avenue, Summerstrand, Block 7 Unit 14, Bella Mare, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bella Mare Oasis with Ocean Views is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die 2 oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, kombuis en 'n sitarea met 'n rusbank en 'n slim-TV. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai.

Die kompleks is 2 km vanaf Kings-strand, Humewood-strand en die Shark Rock Pier. Gaste het toegang tot die kompleks se geriewe wat 'n kafee, swembad en 'n gimnasium insluit.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Shonisani Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2nd Avenue, Summerstrand, Block 7 Unit 14, Bella Mare, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2nd Avenue, Summerstrand, Block 7 Unit 14, Bella Mare, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4869139da5fcbd3d7190d49488ce481fff953f16f0dc05aebf49b5018faa0011f72f1fd9689e327b18c973efb93c86eb7377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2nd Avenue, Summerstrand Block 7 Unit 14, Bella Mare 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9863552 25.6552541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang