Successfully reported

Bella Mia

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Abduragiem J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful and comfortable. Nice and quiet, close to all shops and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stay was awesome. My mom and dad had a stay there and they praised Bella Mia. What an awesome stay they had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect for a couple's stay, simple yet just what you need. We had a great time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker wegbreek by die see. Ons het baie lekker gebly. Eenhede is direk langsaan mekaar en as jou bure effens harder praat, hoor jy dit dadelik en duidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peaceful. Restful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariet P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Rustig, pragtig, lekker. Ons het baie lekker gekuier. Die plekkie is pragtig en netjies en naby genoeg aan die meer en winkels. Ons kon daarheen stap as ons wou. Net 'n nota en voorstel vir die toekoms - ons moes R800 breek deposito betaal. Doen dit eerder per EFT, aangesien daar nie 'n kwitansie beskikbaar is nie. Ook is daar 3 eenhede, maar net binne parkering vir 2. Eerste daar kry eerste plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Was heel rustig en gerieflik naby geleë aan alles. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Uitstekende wegbreek. Baie rustig en veilig, stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Uitstekend. Baie lekker gekuier in 'n netjiese plek!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Simon J
Kort verblyf
3.8
Jul 2025

Het baie veilig gevoel en lekker geslaap, geen geraas. Baie lekker stil en veilig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Robben Street, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUoE7wwcTKgBYyUh0pzUq4K32pEgw8FvtkPQa1uiL7XLQ8Wbpne?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 2 Robben Street Langebaan 7537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.085206113935 18.037607254193
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang