Successfully reported
+49

Bella Mia

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Robben Street, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Mia bied gaste-eenhede en is in Langebaan-sentrum geleë, naby verskeie restaurante en supermarkte. Die gastehuis is ook ideaal geleë sowat 600 meter vanaf die strandmeer.

Verblyf by Bella Mia bestaan uit 3 eenhede wat elk 2 persone kan akkommodeer. Elke kamer het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-stort, wasbak en 'n toilet. Verder bevat elke eenheid 'n ketel, yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n TV met Netflix-kyk. Neem asseblief kennis dat geen stoof of SABC-kanale beskikbaar is nie.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Bella Mia is ook 1 km vanaf die Sunnypark Pretpark, die Langebaan Country Estate, en 5 tot 6 km vanaf die Mykonos Casino, om maar 'n paar besienswaardighede te noem.

Die eenhede is ideaal vir gaste om as basis te gebruik om Langebaan se verskeie besienswaardighede en omgewings te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Abduragiem J
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and comfortable. Nice and quiet, close to all shops and the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Samuel J
Saam met lewensmaat
5.0
Stay was awesome. My mom and dad had a stay there and they praised Bella Mia. What an awesome stay they had.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Claire B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for a couple's stay, simple yet just what you need. We had a great time!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Leanda D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek by die see. Ons het baie lekker gebly. Eenhede is direk langsaan mekaar en as jou bure effens harder praat, hoor jy dit dadelik en dui...
Sien meer
Feb 2025
Michelle H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Restful and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2 Robben Street, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Robben Street, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUoE7wwcTKgBYyUh0pzUq4K32pEgw8FvtkPQa1uiL7XLQ8Wbpne?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 2 Robben Street Langebaan 7537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.085206113935 18.037607254193
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang