Successfully reported

Bella Montagna

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Cobus S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lekker warm kaggeltjie, romanties. Heerlik warm geslaap, lekker oornag halfpad see toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Fantasties! Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Sandra en haar span het mooi na ons gekyk, maar ons ook op ons eie gelos om ons self te geniet. Ons het gebruik gemaak van die venue waar ons lekker kon kuier en gebruik gemaak het van die kombuis. Die huis, asook die kamers wat ons bespreek het, was goed ingerig, en ideaal vir die koue winters. Ons sal definitief terugkeer! Baie dankie vir 'n goeie naweek!

Ria V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Rustig, gerieflik. Vriendelike gasheer en gasvrou. Goed toegeruste eenheid in 'n rustige omgewing. Naby aan alles wat jy wil besoek in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

André V
Kort verblyf
4.2
Jun 2025

Fantasties! Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Sandra en haar span het mooi na ons gekyk, maar ons ook op ons eie gelos om ons self te geniet. Ons het gebruik gemaak van die venue waar ons lekker kon kuier en gebruik gemaak het van die kombuis. Die huis, asook die kamers wat ons bespreek het, was goed ingerig, en ideaal vir die koue winters. Ons sal definitief terugkeer! Baie dankie vir 'n goeie naweek!

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise Bezuidenhout B
Kort verblyf
3.0
Mrt 2025

Teleurstellend en duur vir dit wat hulle bied. Ons was teleurgesteld. Kamer het muf teen die dak gehad. Badkamer het geen plek om goedjies neer te sit nie. Kamer word skoongemaak, maar water word nie vervang nie en koppies word nie gewas nie. Geen TV in die kamer. Duur vir dit wat jy kry. Nee! Sal nie weer daar gaan bly nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Sandra
Bella Montagna
Denise, Dankie vir u terugvoer. Ons is jammer om te hoor dat u verblyf nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Let asseblief daarop dat die beskrywing van die eiendom duidelik aandui dat daar nie ‘n TV in die kamer is nie. Ons het ook uit ons pad gegaan om aan al u spesiale versoeke te voldoen en u kamer, sonder enige ekstra koste, opgradeer. Ons waardeer u terugvoer en sal dit in ag neem om ons diens verder te verbeter. Dankie Bella Montagna span

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bianca W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Fantasties. Dit was so lekker by julle. Ons het so tuis gevoel, julle het uit julle pad gegaan om alles vir ons gemaklik te maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Great hosts and staff super friendly and helpful. Awesome views, great food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Morgenzon, Fouriesburg, 9703, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20a1b604a9af59a8146c0009b554a3d655a02a05ed33c0028d868f73ade69b19594c74ae8c7b77e04c48dbe568ab05bfcfdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Farm Morgenzon Fouriesburg 9703 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.484057504258 28.20247700066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang