Bella Montagna
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 10 Jan 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Morgenzon, Fouriesburg, 9703, Vrystaat
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bella Montagna Wedding Venue & Conference Centre is 'n gasteplaas op 'n vyfde-generasie-familieplaas in die hartjie van die prentjiemooi Oostelike Vrystaat.
Verblyf word in 'n kothuis, 'n hoofhuis, 8 gastekamers en 'n wittebroodsuite gebied. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuisie en -leefarea en braaigeriewe. Die hoofgastehuis beskik oor 6 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuisie en -leefarea en braaigeriewe. Die gastekamers het elkeen 'n koningingrootte- of 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en koffie- en teemaakgeriewe. Die wittebroodsuite het 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Ontbyt en ander heerlike maaltye kan by die restaurant op die perseel bestel word. Die plaas het ook 'n klipkapel en 'n funksielokaal wat vir konferensies of spesiale geleenthede, soos troues, gehuur kan word.
Bella Montagna Wedding Venue & Conference Centre is sowat 15 km van Fouriesburg af en 30 km van Bethlehem af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Farm Morgenzon, Fouriesburg, 9703, Vrystaat
- Gaste dink Bella Montagna het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Morgenzon, Fouriesburg, 9703, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang