Successfully reported

Bella Rosa Guest House

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Jean B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Perfek vir 'n oornag! Vir 'n oornag bestemming is dit heerlik. Die gasheer was baie goed en die ontbyt was fantasties. Ficksburg as 'n dorp het maar onveilig gevoel, alhoewel die gastehuis alle voorsorg moontlik het om jou verblyf so veilig as moontlik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Bella Rosa Guest House
Hi Jean Baie dankie vir terugvoer. Baie lekker om gaste ook te ontvang wat oop en vriendlik is.

Sonja M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Goed. Was goed vir 'n 1 nag verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.6
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Les T
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Quiet, comfortable and scenic. It was quiet, clean and comfortable! However, there are some maintenance issues that need to be addressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Natalie V
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Nov 2024

Onnet, eenvoudig, mure dop af agter bed. Sal dit glad nie aanbeveel. Ons het definitief nie die eenheid gekry wat ons geboek het nie. Het die hek se remote gekry sonder 'n battery. Na funksie in die aand het ons glad nie toegang gehad nie. Moes oor 3 erwe loop om by eenheid te kom.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Anna S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fantasties. Fantasties gewees by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Bella Rosa Guest House
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Wessel D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Die kamers was netjies en skoon en die personeel baie vriendelik. Die ontbyt was baie lekker en alles was vars voorberei. Ons was toegang gegee tot die eetsaal en ons het buite gebraai en al die fasiliteite was tot ons beskiking tot laatnag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Bella Rosa Guest House
Baie dankie vir die goeie verwysing.

Gerrit E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Billike waarde vir oornag-akkommodasie. Sake wat gehinder het is: TV wou nie werk, yskassie raas, slegs 1 teesakkie beskikbaar, en stort bevat geen neersitplek en effens vuil aangepak tussen teëls. Omdat ons vroeg wou vertrek, is ontbytkospakkies voorsien wat verrassend was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Seipati M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2023

Good value for money, peaceful and comfortable. The room was neat and clean, with a nicely kept garden, a quiet area, and really friendly staff. We enjoyed our stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2023

Oor die algemeen aangenaam. Goeie punte: vriendelike diens, skoon en netjies, heerlike warm beddens en komberse, goeie WiFi, mooi werf, goeie ligging en heerlike ontbyt. Minder goeie punte: geen rakkies in die stort vir seep, sjampoe ens; uiters ongerieflik. Daar word DStv geadverteer, maar slegs Openview is beskikbaar. Geen noodligte in die eenhede vir beurtkrag. Ons het 2 spesifieke eenhede geboek vir spesifieke redes; die gasheer het met aankoms 'n een ander eenheid gereed gehad. 'n Groot teleurstelling was dat 'n gelisensieerde restaurant geadverteer is. Dit was 'n groot oorweging met ons bespreking, maar die restaurant is permanent gesluit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Bloem Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNjE2MzcxLWYwNGMtNGU5OS1hMGZkLTM4ODgyNTc4ZjJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 48 5 1 4 21 Bloem Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.873407824406 27.872721591402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang