Bella Santorini Harties
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 184 Simon Becker Kosmos Village, Kosmos, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
- Vanaf R5 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Bella Santorini Harties is 'n huis in Griekse styl in die hartjie van Hartbeespoort en spog met pragtige uitsigte oor die Magalies-bergreeks en die Hartbeespoortdam.
Die huis bied 'n oopplan-kombuis, leef- en eetarea, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep van 6. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Die huis spog met 'n ruim buite-onthaalarea wat 'n lapa en braai-area met gemaklike sitplek insluit, met uitsig oor die tuin. Die uitkyk-eetarea is perfek vir ontbyt vroegoggend of middag-skemerkelkies, met 'n pragtige uitsig oor die dam en berge.
'n Swembad is beskikbaar gedurende die warmer seisoene vir gaste om af te koel, sowel as heerlike sonstoele waar gaste kan ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 184 Simon Becker Kosmos Village, Kosmos, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
- Gaste dink Bella Santorini Harties het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 184 Simon Becker Kosmos Village, Kosmos, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang