Bella Vista
Beskrywing
Bella Vista 1 is 'n eenslaapkamerwoonstel wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar bied. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is met 'n ovaal bad en 'n stort in die bad ingerig. Daar is 2 slaapbanke vir enkelgaste in die sitkamer. Wit perkallinne, winterlakens (in die winter) en elektriese komberse word voorsien. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf. Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV en sekere DStv-kanale. 'n Kaggel is ook beskikbaar. Parkeerplek is buite die eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Bella Vista 2 is 'n oopplan- en romantiese suite vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oop badkamerarea is met 'n ovaal bad en 'n stort in die bad ingerig. Daar is 'n aparte en suite-toilet. Wit perkallinne, winterlakens (in die winter) en elektriese komberse word voorsien. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie en 'n mikrogolf. Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV en sekere DStv-kanale. 'n Kaggel is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Bella Vista 3 is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat slaapplek vir 4 gaste bied en wat oor 1 badkamer beskik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Wit perkallinne, winterlakens (in die winter) en elektriese komberse word voorsien. Die eenheid het 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV en sekere DStv-kanale. 'n Kaggel en parkeerplek is buite die eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 701 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang