Bella Vista
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 701 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bella Vista bied selfsorg-eenhede in die bekoorlike dorpie Clarens, in die Vrystaat.
Die eenhede is 'n entjie van die middedorp af geleë en is volledig toegerus met alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik en onvergeetlik te maak.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat elkeen ruim en smaakvol versier is. Die eenhede het slaapplek vir tussen 2 en 4 mense en elkeen het 'n kaggel en elektriese komberse. Die badkamers is elkeen toegerus met 'n stort en bad. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorg en 'n leefarea wat 'n TV met sekere DStv-kanale het.
Die eiendom is ideaal geleë om die plaaslike besienswaardighede en besienswaardighede, soos kunsgalerye, koffiewinkels, restaurante, kroeë en handwerkwinkels, te geniet.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 701 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Bella Vista het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 701 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang