Bella Vista
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 701 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bella Vista bied selfsorg-eenhede in die sonderlinge Clarens in die Vrystaat. Die eenhede is naby die middedorp en volledig toegerus met alles wat jy benodig vir 'n gemaklike en onvergeetlike wegbreek.
Die verblyf is in 3 stylvolle en ruim eenhede beskikbaar. Die eenhede bied slaapplek vir 2 tot 4 gaste en elkeen het 'n kaggel en elektriese komberse. Die badkamers het 'n bad en 'n stort. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea wat met 'n TV en sekere DStv-kanale ingerig is.
Die eiendom is ideaal geleë sodat gaste die plaaslike besoekpunte en besienswaardighede kan verken, onder meer kunsgalerye, koffiewinkels, kroeë en kunsvlytwinkels.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 701 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Bella Vista het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 701 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang