Successfully reported
+18

Bella Vista 6

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Mimosa Street, Bella Vista 6, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bella Vista 6 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Kabeljous, Jeffreysbaai, en dis net 250 m vanaf Point-strand.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet gebruik.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Daar is ook 'n wasmasjien waarvan gaste gebruik kan maak.

Gaste kan in die sitkamer voor die TV ontspan en dié kamer bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai. WiFi is ook beskikbaar.

Die woonstel het 'n motorhuis en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en kinderswembad. Toegang tot die kompleks is via 'n afstandbeheerhek.

Jeffreysbaai bied doendinge soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, wandel in die Kabeljous Natuurreservaat, bergfiets- en vierwielmotorfietsry en gholf. Gaste kan ook die Jeffreysbaai Branderplank- en Skulpmuseum besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Rhona P
5.0
Dit was 'n heerlike kuier, sal definitief weer daar gaan bly. Sien sterre.
Jul 2025
Jonathan R
Gesin met tieners
5.0
Awesome value for money. Great location if you are excited to surf.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Mark B
Gesin met tieners
5.0
Safe clean value for money. Safe environment. Clean. Value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Mellisa K
Saam met lewensmaat
5.0
Great, will go again. Location great at the beach, very nice and clean. We loved it there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Rentia D
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Baie dankie, dit was lekker om daar te bly.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 22 Mimosa Street, Bella Vista 6, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bella Vista 6 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Mimosa Street, Bella Vista 6, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0112629ce4583a12ba6e0a26ae62346ae03ee70577fedb980c8d5608d2439457f4ee704ea98d29ef4978856a5482692fe820?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 22 Mimosa Street Bella Vista 6 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026241552552 24.927749506152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang