Bella Vista
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Marine Way Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bella Vista is 'n selfsorgwoonstel in Plettenbergbaai, 'n kusdorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van die gastebadkamer, wat met 'n bad en stort toegerus is.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en TV, en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief.
Die eenheid maak oop na 'n lieflike balkon met 'n mooi uitsig oor Keerboomstrand en ook 'n ingeboude braai.
Daar is sekuriteit en veilige parkering in die kompleks, sowel as 'n toesluitmotorhuis. Gaste kan 'n verfrissende swem in die gemeenskaplike swembad geniet of 'n verskeidenheid aktiwiteite soos bergfietsry, perdry en wynproe in die omgewing aanpak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Reon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Marine Way Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Bella Vista het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Marine Way Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang