Successfully reported
+10

Bella Vista Self-catering Apartment

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Melck Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Bella Vista Self-catering is 'n woonstel op die boonste verdieping en is op die strandfront in Langebaan geleë. Ideaal vir 'n gesin wat op soek is na huislike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede.

Dié woonstel is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 1 enkelbed en 'n dubbelstapelbed, met 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ingeboude kaste, met 'n aangrensende opwaskamer met ander toebehore. Die sitkamer het 'n gemaklike bank om op te ontspan, volledige DSTV en WiFi.

Die leefarea lei na die balkon met braaigeriewe om te gebruik en asemrowende uitsigte oor die see om te bewonder. Bella Vista Selfsorgwoonstel is ook 'n entjie se ry van die swemstrand, winkels, restaurante en ander besienswaardighede en doendinge af om te besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vaneta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6 Melck Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Vista Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Melck Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA143e54ea649b4ee69f43b55169a07d50151e9996068e0cdf9f4bbc2ff7bb010fdd015ff964c9e01352bced37d0716170c1af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 20 5 1 5 6 Melck Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.101240037217 18.030804527225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang