Successfully reported

Bella Manga Country Escape | Double En-suite Rondavels

Gastehuis
Bella Manga Country Escape | Double En-suite Rondavel
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie grasdak-rondawel in Afrika-styl het 'n aparte ingang. Die rondawels is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die rondawels is toegerus met 'n verwarmer, 'n waaier, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Gaste wat in selfsorgkothuise bly moet asb. nie later as 19:00 inklok tensy dit vooraf gereël is nie.

Kinders onder 5 word slegs in die selfsorg-eenhede toegelaat en slegs in die B&B-kamers indien vooraf gereël. Van die kamers het nie plek vir 'n bababed of matras nie.

Let asb. daarop dat matrikulant-groepe nie aanvaar word nie, maar organiseerders is welkom.

Rook word nie in die eenhede toegelaat nie. Gaste mag buite of op die dekke rook.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Swemhanddoeke word by die swembad voorsien.

Meer gaste as die toelaatbare aantal gaste per eenheid sal nie toegelaat word om enige spesifieke eenheid te beset nie. Sou daar meer gaste arriveer as waarvoor daar bespreek is, sal die ekstra gaste alternatiewe of ekstra verblyf moet bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 Uplands, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA281d71fc4b5b3344e7792d01287ba8a5ad37618a54abd9f8d7f0152f2b235fab88e888aa566987c7bead9dfe24bed6ab0a5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Portion 6 Uplands Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952277815141 23.315400928259
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang